Ned Beatty

Ned Beatty
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ned Thomas Beatty
Geboorte 6 Julie 1937
Louisville, Kentucky, Verenigde State
Sterfte 13 Junie 2021 (op 83)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 8
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1956–2013
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ned Beatty (6 Julie 193713 Junie 2021) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Deliverance (1972), Network (1976), Superman (1978), en Shooter (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy